Wallies Pre-Primêr

Wallies Pre-Primêr Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wallies Pre-Primêr, College & University, C/O 5th Road and Nangola Mbumba Str, Walvisbaai.

Wallies Bo!!!!
18/04/2026

Wallies Bo!!!!

💛💙
18/04/2026

💛💙

19/03/2026

Wallies Pre-primer hou Poppekas!

Alle Kleuters en Peuters gebore vanaf 2022 tot 2023 is welkom by Wallies Pre-primer!!Beperkte plekkies beskikbaar
09/03/2026

Alle Kleuters en Peuters gebore vanaf 2022 tot 2023 is welkom by Wallies Pre-primer!!
Beperkte plekkies beskikbaar

09/03/2026
09/03/2026

Wallies Woensdag

Ons kleintjies stap met opgewondenheid by Huis Palms in en sommer gou begin die glimlagte straal. Daar word gesels, gesing, hande vasgehou en saam gelag. ✨

Twee geslagte ontmoet mekaar in een kosbare oomblik. 🤗

✨ Goeie nuus, Wallies-familie! ✨Wallies Pre-Primêr groei… en ons is só opgewonde om te deel dat ons nou amptelik ’n voor...
24/02/2026

✨ Goeie nuus, Wallies-familie! ✨

Wallies Pre-Primêr groei… en ons is só opgewonde om te deel dat ons nou amptelik ’n voorskool het! 🎉

Kleuters gebore in 2023 is nou ook welkom om deel te word van ons Wallie-familie. Let asseblief daarop dat maatjies potty-trained moet wees.

Ons bied onderrig in Engels én Afrikaans, in ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing waar klein hartjies groot kan droom. 💛

Kontak ons gerus vir meer inligting:
Annie van Rhyn
081 268 9833
[email protected]

Ons kan nie wag om ons nuwe klein Wallies te ontmoet nie! 🐳

Soek jy nog plek vir jou kleuter wat in 2022 gebore is?Wallies Pre-Primêr het nog ’n paar plekkies oop in ons Afrikaanse...
27/01/2026

Soek jy nog plek vir jou kleuter wat in 2022 gebore is?
Wallies Pre-Primêr het nog ’n paar plekkies oop in ons Afrikaanse stroom.
Kontak ons gerus vir meer inligting.

Annie van Rhyn
081 268 9833
[email protected]

22/01/2026

Kinderland Kinetics saam met Tannie Lourista💛💙!

💛🐜🐠🐾💛
21/11/2025

💛🐜🐠🐾💛

13/11/2025

Address

C/O 5th Road And Nangola Mbumba Str
Walvisbaai

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+264812689833

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wallies Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share