Shepherd Centre UFS / Sentrum UV

Shepherd Centre UFS / Sentrum UV Shepherd, Sentrum vir die Begeleiding van Geestelike Leiers, is verbonde aan die Fakulteit Teologie UV. persoonlike lewe en gemeente bevind.

Shepherd, Sentrum vir die Begeleiding van Geestelike Leiers, by die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat, se verantwoordelikheid is tot die uitreik na die samelewing, veral die geloofsgemeenskap. Shepherd bied proaktiewe kort-kursusse en werksessie van ’n hoë standaard en relevansie aan. Dit verseker dat geestelike leiers se vaardighede en kompetensies voortdurend opgeskerp word. Hulp word ook aan geestelike leiers gebied wat hulleself in ’n doodloopstraat t.o.v.

Address

PO Box 87, Shepherd Centre , Theology Department, Free State University
Bloemfontein
339

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00

Telephone

051 401 3995

Website

Products

Die leerprogramme van Shepherds4Africa word in Engels aangebied en is ontwerp om kerkleiers te help wat nie teologiese opleiding ontvang het nie. Daarom fokus ons op kerkleiers wat reeds in die bediening is. Van die leerder word verwag om in die praktiese situasie toe te pas in die gemeente wat hy of sy bedien. Ons het nie spesifieke akademiese toelatingsvereistes vir registrasie nie. Leerders sal gehelp word om die inhoud te verstaan en ons moedig hulle aan om in groepe te studeer.
Die sillabus bestaan uit ’n inleiding tot Bediening en Missionale Kerkgroei - Die Plan. Hierdie module identifiseer tien eienskappe wat die missionale kerk apart van ander, wat vasgevang is in 'n bestaan van roetine en oorlewing. Dit is ontwikkel in die kerk vir die kerk en gemik op diegene wat in die leierskap posisie staan. (Duur 6 maande)
•Die Church Leadership Development Program bestaan uit drie modules: the basics of church leadership, the context of church leadership en application of church leadership. (Duur 18 maande)
•Die Ministry Development Program bestaan uit drie modules: the basics for ministry and mission, skills for ministry en skills for mission. (Duur 18 maande)
•Preparing for the Marriage Officer’s Examination (Addisioneel). Die handleiding vir Huweliksbevestiging wat deur die staat uitgereik word, is baie moeilik om te verstaan. Hierdie kursus help leerders om die betekenis van die handleiding te verstaan en hulle so voor te berei om die eksamen, vir die huwelikbeamptes by die Departement van Binnelandse Sake, te skryf.

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shepherd Centre UFS / Sentrum UV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Shepherd Centre UFS / Sentrum UV:

Share