Huis Welmoed - Bloemfontein

Huis Welmoed - Bloemfontein Trotse Mans Rugby Klub in Bloemfontein.

05/01/2023

Looking forward to welcoming you to Welmoed Residence!!

Congratulations to our new Residents Committee for the 2022/2023 term. Prime - Zane BesterRC Sport - Jandre NelRC Social...
16/11/2022

Congratulations to our new Residents Committee for the 2022/2023 term.

Prime - Zane Bester
RC Sport - Jandre Nel
RC Social - Bani Holtzhausen

01/10/2022
Welmoed se 7’s span het gister weer op die sukses van hul “pre-covid” voort gebou, deur die finaal van die Vrystaat Rugb...
09/05/2021

Welmoed se 7’s span het gister weer op die sukses van hul “pre-covid” voort gebou, deur die finaal van die Vrystaat Rugby Club 7’s toernooi te wen. Welmoed se manne het in die finaal teen die span van Harlequins gewen 17-5.

Dankie aan Vrystaat Rugby vir die aanbieding van n goeie, en veilige, toernooi.

“ ‘n Welmoed man in murg en bloed!‘n Welmoed man onder daai hoed!Hy toring uit, bo die resHierdie man, gee altyd sy besV...
24/03/2020

“ ‘n Welmoed man in murg en bloed!
‘n Welmoed man onder daai hoed!
Hy toring uit, bo die res
Hierdie man, gee altyd sy bes
Vorentoe sonder vrees
Met ‘n gesonde liggaam en gees
Welmoed manne staan nou saam
En kom ons eer, die broer se naam!”

Hanno Snyman, ons is trots op jou yster!!!

Following a five-game losing start to the season, FNB Shimlas finally found a way to win on Monday, with their ho**er Hanno Snyman the unexpected hero.

Na ‘n klipharde stryd kon die manne van die Moed nie daarin slaag om Caput te kelder nie. Die hitte was mergelend, en di...
18/02/2020

Na ‘n klipharde stryd kon die manne van die Moed nie daarin slaag om Caput te kelder nie. Die hitte was mergelend, en die manne het maar swaar gelewe. Welmoed was totaal oordonderend in die skrums, maar Caput se verdediging het gehou.

Die wedstryd eindig 12 elk. Dankie vir die manne van die “Huis van die Rooikat”.

Congratulations to Welmoed stalwarts, William Eybers and Siba Qoma, on being named the Shimlas Varsity Cup Captain and V...
20/01/2020

Congratulations to Welmoed stalwarts, William Eybers and Siba Qoma, on being named the Shimlas Varsity Cup Captain and Vice Captain respectively for 2020!!!

We are super proud of you... May God bless your season gentleman!!!

Dit is met groot trots dat ons die nuwe HK van huis Welmoed vir 2020 aan julle voorstel! Daniel Victor - Hk SportMJ Oden...
22/10/2019

Dit is met groot trots dat ons die nuwe HK van huis Welmoed vir 2020 aan julle voorstel!

Daniel Victor - Hk Sport
MJ Odendaal - Hk Finansies
Hanu Heunis - Hk Sosiaal
Ruben Cronje - Hk Eerstejaars
JD Beetge - Primarius

Sterkte vir die jaar wat voorlê menere!!
Lank lewe die Moed!!!

Congratulations to Welmoed Old boy, Carlo de Nysschen, ons being selected for the Glendale Raptors for 2020. Ons is baie...
17/10/2019

Congratulations to Welmoed Old boy, Carlo de Nysschen, ons being selected for the Glendale Raptors for 2020.

Ons is baie trots op jou Carlo!!

Welmoed het vnd by die Kovsie Rugby AGM, die Direkteurs Trofee vir Koshuis Rugby 2019 gewen. Baie geluk aan al die spann...
14/10/2019

Welmoed het vnd by die Kovsie Rugby AGM, die Direkteurs Trofee vir Koshuis Rugby 2019 gewen. Baie geluk aan al die spanne en afrigters!! Julle maak ons huis trots!

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Welmoed - Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share