AfriForum Jeug

Call Directions Website Contact the university

AfriForum Jeug Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AfriForum Jeug, h/v DF Malan/& Unionstraat, Kloofsig, Centurion.

Om selfstandigheid onder jongmense te bevorder en die realiteite in Suid-Afrika te beΓ―nvloed deur veldtogte te dryf en aktief vir jongmense se burgerregte standpunt in te neem. AfriForum Jeug is 'n burgerregte-organisasie wat nie verbind is aan enige politieke party nie en wat:
* op Christelike waardes geskoei is;
* studente se regte handhaaf;
* moedertaalonderrig beskerm;
* gesonde studentetradisies voorstaan; en
* dien as 'n bymekaar-kom-plek vir jong, moderne studente wat op 'n positiewe wyse 'n bydrae wil maak.

22/10/2026

SEE-EN-SAND-KAMP
Hierdie privaat naweekkamp gaan vir seker nog lank ’n hoogtepunt wees! πŸ›Ÿ

Volgende jaar pak Jeug weer ’n naweekkamp aan!

Dankie aan AfriForum se buurtwag en Hatfield CID wat energie Γ©n veiligheid tydens ons Tuks-studente se drafklub verskaf ...
21/10/2026

Dankie aan AfriForum se buurtwag en Hatfield CID wat energie Γ©n veiligheid tydens ons Tuks-studente se drafklub verskaf het. πŸƒβ€β™€οΈπŸ”₯

Dis nie eintlik 'n kompetisie nie, maar geluk ook aan wat die nuwe tydrekord opgestel het! πŸ˜‰

Dis nie net 'n speletjie nie – dis 'n leefstyl! πŸ»πŸ“Die eerste bierpong vir die Vanderbijlpark-tak en beslis nie die laast...
20/10/2026

Dis nie net 'n speletjie nie – dis 'n leefstyl! πŸ»πŸ“
Die eerste bierpong vir die Vanderbijlpark-tak en beslis nie die laaste nie! πŸ”₯🎯

20/10/2026

Jou toekoms hoef nie donker en onseker te voel nie – soms is dit so eenvoudig soos om 'n gemeenskap te vind waar almal saam staan! πŸ¦ΊπŸ—£οΈ

Luister gerus na episode 4 van ons podsend saam met as jy nie seker is wat "staan saam" beteken nie.

Kyk hier: https://youtu.be/I15yEwINNIY

Terugblik op verlede week se Rum & Rolbal. 🏐🍷Wat was vir julle erger? Die hoesstroop wat ons moes drink, of die Villager...
19/10/2026

Terugblik op verlede week se Rum & Rolbal. 🏐🍷

Wat was vir julle erger? Die hoesstroop wat ons moes drink, of die Villagers-koppies waaruit ons dit moes drink? πŸ«ͺ

Llewellynn Hemmens het tydens die Sol-Tech-tak se skietopleiding sommer ook ’n Veiligheid 101-kursus vir die studente aa...
16/10/2026

Llewellynn Hemmens het tydens die Sol-Tech-tak se skietopleiding sommer ook ’n Veiligheid 101-kursus vir die studente aangebied sodat hulle algemene veiligheid oor wapengebruik baasraak. πŸ”₯

Wanneer jy in ’n noodgeval is, moenie jy nog hoef te wonder nie. πŸ¦ΊπŸ”«

AfriForum het die afgelope naweek 19 tieners die geleentheid gegee om basiese opleiding in lewensredding te ondergaan ty...
16/10/2026

AfriForum het die afgelope naweek 19 tieners die geleentheid gegee om basiese opleiding in lewensredding te ondergaan tydens ’n naweekkamp in Hermanus. Hierdie opleiding was spesifiek gemik op lewensredding in die see.

’n Groep tieners van verskeie skole in die Wes- en Oos-Kaap het die afgelope naweek saam met AfriForum Jeug in Hermanus byeengekom vir daai lekker sand tussen die tone ervaring as deel van diΓ© organisasie se eerste lewensreddingskamp. Opleiding is aangebied deur See-en-Sand, leiers op die gebied ...

Ons het gister die fiasko van die Lynnwoodweg-padwerke by Tshwane se hoofkantoor gaan dupliseer.Hoe voel dit, Tshwane? β›”...
16/10/2026

Ons het gister die fiasko van die Lynnwoodweg-padwerke by Tshwane se hoofkantoor gaan dupliseer.

Hoe voel dit, Tshwane? β›”οΈπŸš§
Dis nogal ongemaklik om so tussen konstruksie iewers te probeer uitkom, nè?

Address

H/v DF Malan/& Unionstraat, Kloofsig
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

(27)86 10 200 30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AfriForum Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to AfriForum Jeug:

Shortcuts

Share