Tuks Landbou

Tuks Landbou Tuks Landbou is meer as net 'n organisasie, ons is die hoop op die toekoms en die boere van môre.

Tuks Landbou is a student society that aims to bring agricultural students exposure to their field of study and to organize events to meet new friends.

❗TUKS LANDBOU RAAD AANSOEKE IS OOP❗Wil jy op die die Raad van 2024/2025 dien? 🌾Doen nou aansoek deur ʼn WhatsApp aan HW t...
02/07/2024

❗TUKS LANDBOU RAAD AANSOEKE IS OOP❗

Wil jy op die die Raad van 2024/2025 dien? 🌾

Doen nou aansoek deur ʼn WhatsApp aan HW te stuur: 076 168 2364

Doen dit voor Vrydag 5 Julie!🐮

Vereiste: Jy moet 'n Landbou rigting studeer by die Universiteit van Pretoria asook jy mag nie nagraads wees nie.

❗TUKS LANDBOU COUNCIL APPLICATIONS ARE OPEN❗

Do you want to be part of the 2024/2025 council?🌾

Send a WhatsApp to HW: 076 168 2364

Do this before Friday 5 July!🐮

Requirement: You need to study a Agricultural degree at the University of Pretoria and you may not be postgraduate.

Die Tuks Landbou span wens julle baie sterkte toe met die eksamens 📖💪. Om jou oë gerig te hou op waar jou krag vandaan k...
07/06/2024

Die Tuks Landbou span wens julle baie sterkte toe met die eksamens 📖💪. Om jou oë gerig te hou op waar jou krag vandaan kom, hou die mismoedigheid weg!
Mag jou harde werk beloon word en jy onthou om mooi na jouself te kyk deur die volgende tyd.

“Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red.”
‭‭JESAJA‬ ‭41‬:‭10‬ ‭

We wish you all the best for the exam season 📖💪. Do not be disheartened, for you know where your help comes from. May your hard work be rewarded and you prioritize taking good care of yourself in this time.

“So do not fear, for I am with you; do not be dismayed, for I am your God. I will strengthen you and help you; I will uphold you with my righteous right hand.”
‭‭Isaiah‬ ‭41‬:‭10‬

29/05/2024
Kom ondersteun ons manne en deel in die pret wat altyd gewaarborg is 💪🥳 Come and support our team with their very first ...
22/05/2024

Kom ondersteun ons manne en deel in die pret wat altyd gewaarborg is 💪🥳
Come and support our team with their very first game! It will be a night full of fun and excitement 🥳🏉

Tuks Landbou will be playing their very first rugby match on Wednesday 20:00 at LC de Villiers 🤩 This is definitely a ga...
21/05/2024

Tuks Landbou will be playing their very first rugby match on Wednesday 20:00 at LC de Villiers 🤩 This is definitely a game you do NOT want to miss.

Toe is ons Tuks Landbou manne nie net slim nie - maar sterk ook! 💪  en  het Tau Meule en Voere se Muscle Master kragmank...
17/05/2024

Toe is ons Tuks Landbou manne nie net slim nie - maar sterk ook! 💪 en het Tau Meule en Voere se Muscle Master kragmankompetisie gewen by Nampo!

Hoeveel sakke kan jy laai in minuut?
(Linkie Bessinger)
42 sekondes - toe is 25 voersakke van 40 kg elk ag. terop ‘n bakkie.
Dit was gister die wentyd van twee Pretoriase studente in Tau Meule en Voere se Muscle Master kragmankompetisie by Nampo-oesdag by Bothaville.
GC Fourie en Ivan Coetsee (albei 23) van die Universiteit van Pretoria (UP) se veekundefakulteit wag nou saam met die ander daaglikse wenners om aan die einde van die week uit te vind wie met die louere gaan wegstap.
R5 000 is op die spel vir die eerste plek en R2 500 vir die tweede plek.
Jaco Mare, hoof- tegniese adviseur en bemarkingsbe-stuurder van Tau Meule en Voere, se enigiemand ouer as 18 jaar kan in ‘n span van twee inskryf.
Die doel is om te sien hoe vinnig hulle al 25 voersak-ke op ‘n bakkie kan laai. of hoeveel voersakke hulle binne 60 sekondes op die bakkie kan kry.

Die kompetisie sorg vir groot vermaak. Mense drom om die bees-arena op Nampo Park saam om te sien wie as die daaglikse wenner wegstap.
Van “regte boere tot mans wat gim-sterk is, plaaswerkers en sommer net mense wat verbystap daag mekaar uit.
“Dit is interessant om te sien hoe maer plaasseuns stof in die sterk gim-mans se oë skop,” sê Maré.
Twee vroue van die UP se veekundefakulteit het ook hul staal kom toon: Ne-rissa Serfontein (23) en Gabrielle du Toit (25) sê die uitdaging was taai, maar is heel in hul skik met die 12 sakke wat hulle binne 60 sekondes gelaai het.
Die kompetisie word daagliks om 12:30 op Nampo Park agter die veesaal gehou.
Ivan Coetsee en GC Fourie van Pretoria was gister se wenners van die kragman-kompetisie.

NAMPO PRET ! 🥳Nampo is vir ons ‘n dag van groot geleentheid. Ons het die kans om met sóveel mense te gesels wat reeds su...
17/05/2024

NAMPO PRET ! 🥳

Nampo is vir ons ‘n dag van groot geleentheid. Ons het die kans om met sóveel mense te gesels wat reeds sukses behaal het in die bedryf. Ons maak kosbare konneksies en maak deure oop vir toekomstige geleenthede. In die Landboubedryf gaan dit beslis oor menseverhoudings en samewerking tussen instansies.

Behalwe vir ‘n reuse leerskool, is ook vir ons ‘n dag waar ons ordentlik kan ontsnap uit die groot stad. 🤩 Soos jy hier kan sien, het ons lede beslis hierdie geleentheid aan die horings gegryp.
Baie pret, baie lag en baie goeie herhinneringe.
Dankie aan elkeen wat saamgekom het. 👏

NAMPO FUN! 🥳

Nampo is a day of great opportunity for us. We have the chance to talk to so many people who have already achieved success in the industry. We make precious connections and open doors to future opportunities.
In the Agricultural industry it is definitely about human relations and cooperation between institutions.

Besides a huge learning school, is also a day for us where we can properly escape from the big city. 🤩 As you can see here, our members definitely grabbed this opportunity by the horns.
Lots of fun, lots of laughter and lots of good memories. Thanks to everyone who came along. 👏

NAMPO 2024 🚜🌾Vir van ons lede, is Nampo al ‘n jaarlikse instelling en hulle besoek hierdie gronde al van kleins af! Maar...
17/05/2024

NAMPO 2024 🚜🌾

Vir van ons lede, is Nampo al ‘n jaarlikse instelling en hulle besoek hierdie gronde al van kleins af! Maar vir baie van ons lede, is hierdie geleentheid hulle heel eerste Nampo ondervinding.
Dit is vir ons ‘n voorreg om met behulp van en se kaartjieborge, hierdie uitstappie moontlik te maak! 🤩 Dankie vir julle aandeel in al die vreugde wat ons studente en lede uit hierdie dag uit kry.

Baie monde hang oop en dit trek beslis die oog wanneer 90+ Tuks Landbou lede in hulle 2024 hemde in so groot groep deur die stalletjies beweeg. 😍 As jy van naby kom kyk, sal jy elke borg op ons hemde sien wat dit vir ons moontlik maak.
Dankie vir die huppel wat julle in ons elkeen se stap sit : , , Boland Bins, Avima en Farmers Choice. En natuurlik SALTY, wie se hemde ons met trots dra.

NAMPO 2024 🚜🌾
For some of our members, Nampo is already an annual trip and they have been visiting these grounds since childhood! But for many of our members, this event is their very first Nampo experience.
It is a privilege for us to make this trip possible with the help of and ’s ticket sponsors! 🤩 Thank you for your part in all the joy that our students and members get out of this day.

It is an impressive sighting and it certainly catches the eye when 90+ Tuks Landbou members in their 2024 shirts move through the stalls in such a large group. 😍
If you take a closer look, you will see every sponsor on our shirts that makes this possible for us. Thank you for the hop you put in each of our steps: , , Boland Bins, Avima, Farmers Choice. And of course SALTY, whose shirts we wear with pride.

Daar is altyd tyd vir ‘n bietjie kompetisie 😉🍻Vir die slegte verloorders: reël solank die “rematch” vir ons 3de braai in...
16/05/2024

Daar is altyd tyd vir ‘n bietjie kompetisie 😉🍻

Vir die slegte verloorders: reël solank die “rematch” vir ons 3de braai in die derde kwartaal!

There’s always time for a little competition 😉🍻

Get your team ready for the rematch at the 3rd braai in the next quarter.

Daar is twee dinge waarvan jy maar seker kan wees:Daar was gebraai en daar was beslis gedraai! 💃🕺 met nog ‘n paar pragti...
14/05/2024

Daar is twee dinge waarvan jy maar seker kan wees:
Daar was gebraai en daar was beslis gedraai! 💃🕺

met nog ‘n paar pragtige kiekies van díe lekker aand.

DRAAIBRAAI ‘24Tuks Landbou se heel eerste DraaiBraai was ‘n reuse sukses en elkeen wat daar was mág maar sê dat hulle sa...
13/05/2024

DRAAIBRAAI ‘24
Tuks Landbou se heel eerste DraaiBraai was ‘n reuse sukses en elkeen wat daar was mág maar sê dat hulle saam geskiedenis kom maak het! 🤩

Die aand sou verseker nie so goed uitgedraai het sonder die volgende mense nie:
- wat ons om elke hoek en draai ondersteun het en gehelp het dat ons ‘n paar hase uit hoedens kon trek
- vir ons spoggerige Tuks Landbou knipmesse 😍
- Elkeen wat gaan jag het om vir ons die spitte te borg
- Elke raadslid en elke paar ekstra hande wat kom help het om hierdie droom te verwesenlik
- vir hulle moeite met die spitte en gesorg het dat almal lekker eet
- Avima wat hulle ondersteuning kom wys het
- met ‘n fyn oog wat al die mooi oomblikke kon vasvang

Ons is dankbaar vir elkeen sy bydrae en ons sien uit dat hierdie geleentheid net nóg groter en beter sal word 🙏

DRAAIBRAAI ‘24
Tuks Landbou’s very first Draai Braai was a huge success and everyone who was there can say that they were a part of the history that was made!🤩

The evening would certainly not have turned out so well without the following people:
- who supported us at every turn
- for our fancy Tuks Landbou cutting knives 😍
- Everyone who went hunting to sponsor the spits for us
- Every council member and every pair of extra hands that came to help make this dream come true
- for perfecting the spits and ensuring that everyone eats well
- Avima who came to show their support
- with a fine eye that captured all the beautiful moments

We are grateful for everyone’s contribution and we look forward to this event only getting bigger and better 🙏

Gelukkige Moedersdag 🌷“Haar kinders staan op en prys haar. Haar man spog met haar: Daar is baie knap vroue, maar jy is d...
12/05/2024

Gelukkige Moedersdag 🌷
“Haar kinders staan op en prys haar. Haar man spog met haar: Daar is baie knap vroue, maar jy is die beste van almal! Skoonheid is soms misleidend. ’n Mooi voorkoms hou nie vir altyd nie. ’n Vrou wat ontsag het vir die Here verdien om geprys te word. Gee vir haar die waardering wat sy verdien. Laat sy erkenning geniet in die stadspoort op grond van alles wat sy gedoen het.”
‭‭SPREUKE‬ ‭31‬:‭28‬-‭31‬ ‭NLV‬‬

Happy Mothers Day!🌷
“Her children arise and call her blessed; her husband also, and he praises her: Many women do noble things, but you surpass them all. Charm is deceptive, and beauty is fleeting; but a woman who fears the Lord is to be praised. Honor her for all that her hands have done, and let her works bring her praise at the city gate.”
‭‭Proverbs‬ ‭31‬:‭28‬-‭31‬ ‭NIV‬‬

Address

Lynnwood Road
Hatfield
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuks Landbou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Tuks Landbou:

Share