28/02/2021
πππ»π¨βπ©βπ¦π¨βπ©βπ¦βπ¦πππ»π¨βπ©βπ¦βπ¦ππ»π
*KRAG VAN GEBEDE VIR ONS KINDERS*
(Deur Pastor Petrus)
Ivan Tuttle was as jongmens gelowig...
NΓ‘ skool het hy egter in dwelms en βn losbandige leefstyl betrokke geraak... Sy getuienis van hoe sy lewe verander het, het my opnuut laat besef dat daar *werklik krag in ons as ouers se gebede vir ons kinders* lΓͺ...
Ivan was 26 jaar oud toe hy met βn bloedklont in sy kuit gediagnoseer is...
Die dokters het hom gewaarsku dat as hy weer sou gaan dans (wat hy en sy vriende oor naweke gedoen het) en die bloedklont kom los, dit sy lewe kon kos...
Ivan het nie gehoor gegee nie...
Kort hierna was hy weer op die dansbaan...
Daardie nag terug in sy bed het hy wakker geskrik... Daar was βn sterk greep op sy pols...
Alhoewel hy verbete probeer terugveg het, het hy besef dat die krag waarteen hy veg te sterk vir hom was...
βn Bose teenwoordigheid by hom het hom oorweldig... Toe Ivan terugkyk na sy bed, kon hy sy liggaam sien... Hy het instinktief geweet dat hy gesterf het en ook dat hy op pad was hel toe...
Angskrete van mense wat gemartel word asook βn aaklige reuk het Ivan oorweldig by sy aankoms in die hel...
Hy beskryf dit as ββn plek sonder enige hoop. Net trane, marteling en vreesβ... Hy sΓͺ verder: βDit is verskriklik om te besef dat jy nooit hier gaan uitkom nie...
Jou spyt vir jou sonde en dat jy jou rug op Jesus Christus gedraai het, kan nie met woorde beskryf word nie.β...
Hy was reeds besig om deur Satan en sy demone gemartel te word toe βn harde stem meteens opklink: βLos hom. Dit is nog nie sy tyd nie. Ek het βn belofte aan sy ma gemaak.β...
Die volgende oomblik was Ivan in die hemel...
Hier het hy die teenoorgestelde van die hel beleef...
Hy beskryf die hemel soos volg: βDie hemel is βn plek sonder pyn, aggressie of depressie β net vrede en βn gevoel van vervulling en blydskap.
Send a message to learn more