Laerskool Malelane

Laerskool Malelane Om kwaliteit Christelike Afrikaans of Engels-medium onderwys en opvoeding aan die kinders van die Onderberg te bied sodat hulle hul potensiaal kan ontwikkel.

๐ŸŒธ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ | LENTELOOP | ~ INTERSENFASE ~Lekker. Lekkerder. LANIES! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’› Klein beentjies. GROOT treรซ! ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ’ฅDie Grondslagfase het ...
04/09/2026

๐ŸŒธ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ | LENTELOOP |
~ INTERSENFASE ~

Lekker. Lekkerder. LANIES! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

Klein beentjies. GROOT treรซ! ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ’ฅ
Die Grondslagfase het voete laat spat, harte laat klop en glimlagte laat skitter! ๐ŸŒˆ

โ€™n DANKIE aan ons borge, Pizza Perfect, Roots & Steers, vir julle wonderlike ondersteuning! ๐Ÿ•๐Ÿ’™๐Ÿ’›

~

๐ŸŒธ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ | SPRING RUN |
~ INTERMEDIATE PHASE ~

Great. Greater. Lanies!!!!

Little feet. BIG steps! ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ’ฅ
The Foundation Phase really made feet fly, hearts race and smiles shine! ๐ŸŒˆ

A huge THANK YOU to our sponsors, Pizza Perfect, Roots & Steers, for your wonderful support! ๐Ÿ•๐Ÿ’™๐Ÿ’›

๐ŸŒธ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ | LENTELOOP | ~ GRONDSLAGFASE ~Lekker. Lekkerder. LANIES! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’› Klein beentjies. GROOT treรซ! ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ’ฅDie Grondslagfase het...
04/09/2026

๐ŸŒธ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ | LENTELOOP |
~ GRONDSLAGFASE ~

Lekker. Lekkerder. LANIES! ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

Klein beentjies. GROOT treรซ! ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ’ฅ
Die Grondslagfase het voete laat spat, harte laat klop en glimlagte laat skitter! ๐ŸŒˆ

โ€™n DANKIE aan ons borge, Pizza Perfect, Roots & Steers, vir julle wonderlike ondersteuning! ๐Ÿ•๐Ÿ’™๐Ÿ’›

~

๐ŸŒธ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ | SPRING RUN |
~ FOUNDATION PHASE ~

Great. Greater. Lanies!!!!

Little feet. BIG steps! ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ’ฅ
The Foundation Phase really made feet fly, hearts race and smiles shine! ๐ŸŒˆ

A huge THANK YOU to our sponsors, Pizza Perfect, Roots & Steers, for your wonderful support! ๐Ÿ•๐Ÿ’™๐Ÿ’›

| ๐Ÿ’™๐ŸŒŸ S T E R  V A N  D I E  W E E K ๐ŸŒŸ๐Ÿ’™ |Baie geluk, Lanies! Ons is ongelooflik trots op julle! ~ Congratulations, Lanies...
04/09/2026

| ๐Ÿ’™๐ŸŒŸ S T E R V A N D I E W E E K ๐ŸŒŸ๐Ÿ’™ |

Baie geluk, Lanies! Ons is ongelooflik trots op julle!
~
Congratulations, Lanies! We are incredibly proud of you!

2026: Jou paspoort na sukses โœˆ๏ธ | Your passport to success! โœˆ๏ธ

| GR A A D A๐Ÿš’๐Ÿ”ฅ BRUM BRUM BRUMโ€ฆ WATTER KLANK IS DIT? ๐Ÿš’๐Ÿ”ฅโ€œBrandweerwa, brandweerwa, groot en sterk,Julle hou ons veilig met...
03/09/2026

| GR A A D A

๐Ÿš’๐Ÿ”ฅ BRUM BRUM BRUMโ€ฆ WATTER KLANK IS DIT? ๐Ÿš’๐Ÿ”ฅ
โ€œBrandweerwa, brandweerwa, groot en sterk,
Julle hou ons veilig met julle werk!โ€ โค๏ธ
Wat โ€™n wonderlike en opwindende Loopbaandag het ons Graad Rโ€™tjies vandag gehad! ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿš’๐Ÿš’๐Ÿšฆ
Ons was bevoorreg om die Brandweer en Verkeersbeamptes by ons skool te verwelkom. Die kinders was absoluut gefassineerdโ€”en kom ons wees eerlikโ€ฆ nรก al daardie sirenes was dit nie maklik om al daardie Graad R-energie weer in โ€™n boksie te probeer sit nie! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ™ˆ
๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿš’ Die Brandweer het ons maatjies geleer van brandsveiligheid, hoe brande ontstaan, hoe om brande te voorkom, wat om te doen wanneer daar โ€™n brand is en waarom ons nooit met vuur moet speel nie.
๐Ÿšฆ Ons Verkeersbeamptes het die kinders geleer van padveiligheid, hoe om veilig in โ€™n motor te wees, hoe om โ€™n verantwoordelike passasier te wees en waarom dit so belangrik is om verkeersreรซls te gehoorsaam.
Vandag het nie net gegaan oor verskillende beroepe nieโ€”dit het gegaan oor belangrike lewenslesse wat ons kinders op โ€™n prettige, praktiese en onvergeetlike manier geleer het. โค๏ธ
โ€™n BAIE GROOT dankie aan ons Brandweer en Verkeersbeamptes vir julle tyd, moeite en liefde. Dankie dat julle ons kinders kom leer, inspireer en โ€™n dag gemaak het wat hulle lank sal onthou. Ons waardeer alles wat julle vir ons gemeenskap doen! ๐Ÿ‘โค๏ธ
โœจ Vandag het ons geleer.
Vandag het ons ontdek.
Vandag is ons geรฏnspireer.
En vandag het ons SO baie pret gehad! โœจ
๐Ÿš’โค๏ธ Graad Rโ€ฆ klein mense met GROOT drome! ๐ŸŒŸ
~
๐Ÿš’๐Ÿ”ฅ BRUM BRUM BRUMโ€ฆ WHATโ€™S THAT SOUND? ๐Ÿš’๐Ÿ”ฅ
โ€œFire truck, fire truck, big and bright,
Keeping us safe, day and night!โ€ โค๏ธ
What an EXCITING Career Day our Grade Rs had today! ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿš’๐Ÿš’๐Ÿšฆ
We were so blessed to welcome our amazing Fire Brigade and Traffic Officers to our school. The children were absolutely fascinatedโ€”and letโ€™s just sayโ€ฆ after those sirens, it was not exactly easy to put all that Grade R energy back into a box! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ™ˆ
๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿš’ Our Fire Brigade taught our little ones about fire safety, how fires can start, how to prevent them, what to do when there is a fire, and how important it is to never play with fire.
๐Ÿšฆ Our Traffic Officers taught our children about road safety, how to behave safely in a car, how to be a responsible passenger, and why following safety rules can protect us and others.
Today was not only about learning about different careersโ€”it was about teaching our children life-saving lessons in a fun, memorable and meaningful way. โค๏ธ
A HUGE thank you to our Fire Brigade and Traffic Officers for taking the time to visit our Grade R's, educate them, inspire them and make their day so special. We truly appreciate what you do for our community! ๐Ÿ‘โค๏ธ
โœจ Today we learned.
Today we explored.
Today we were inspired.
And today we had SO much fun! โœจ

| PERSONEEL Ons Adjunkhoof, Mnr. Danie Slabbert, is tans in Gqeberha vir die SAOU Hoofdesimposium, โ€™n waardevolle geleen...
02/09/2026

| PERSONEEL

Ons Adjunkhoof, Mnr. Danie Slabbert, is tans in Gqeberha vir die SAOU Hoofdesimposium, โ€™n waardevolle geleentheid om saam met ander skoolleiers te leer, kennis te deel en nuwe perspektiewe te ontdek.

Met vanjaar se tema, โ€œBult jou spiereโ€, word leiers aangemoedig om sterker te lei, groter te d**k en verandering met moed aan te pak.

Ons is trots op leiers soos Mnr. Danie wat aanhou leer, groei en elke dag help bou aan โ€™n sterker skoolgemeenskap! ๐Ÿ†๐Ÿ’™
~
Our Deputy Principal, Mr. Danie Slabbert, is currently in Gqeberha attending the SAOU Principalsโ€™ Symposium, a valuable opportunity to learn alongside other school leaders, share knowledge and discover new perspectives.

With this yearโ€™s theme, โ€œFlex Your Musclesโ€, leaders are encouraged to lead with strength, think bigger and embrace change with courage.

We are proud of leaders like Mr. Danie who continue to learn, grow and help build a stronger school community every day! ๐Ÿ†๐Ÿ’™

| SEKRETARESSEDAG Vandag sรช ons baie dankie aan Me. Catherine Janse van Vuuren, Me. Ronรฉl Janse van Vuuren en Mnr. Hanne...
02/09/2026

| SEKRETARESSEDAG

Vandag sรช ons baie dankie aan Me. Catherine Janse van Vuuren, Me. Ronรฉl Janse van Vuuren en Mnr. Hannes Swanepoel vir julle toewyding, harde werk en ondersteuning. ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

Julle is โ€™n belangrike deel van ons Lanie-familie en ons waardeer alles wat julle elke dag doen om dinge agter die skerms aan die gang te hou. Dankie dat julle altyd daar is!

~
| SECRETARYโ€™S DAY |

Today we say a very big thank you to Ma'am Catherine Janse van Vuuren, Ma'am Ronรฉl Janse van Vuuren and Mr. Hannes Swanepoel for your dedication, hard work and support. ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

You are an important part of our Lanie family, and we appreciate everything you do each day to keep things running smoothly behind the scenes. Thank you for always being there!

02/09/2026
| GRONDSLAGFASE |Die Gr. A-3-Lanies neem met groot entoesiasme deel aan โ€™n herwinningsprojek. ๐ŸŒฑโ™ป๏ธDankie aan Me. Heilรฉtje...
01/09/2026

| GRONDSLAGFASE |

Die Gr. A-3-Lanies neem met groot entoesiasme deel aan โ€™n herwinningsprojek. ๐ŸŒฑโ™ป๏ธ
Dankie aan Me. Heilรฉtje le Roux Jnr. wat aan stuur is van die projek, in samewerking met die munisipaliteit. ๐Ÿ’š๐Ÿ’™

โ€™n Fantastiese geleentheid om ons jong Lanies bewus te maak van die belangrikheid van herwinning en โ€™n skoner omgewing!

Hier is kunsfoto's van die laaste 2-3 weke. ๐ŸŒโœจ
~
| FOUNDATION PHASE |

The Grade Aโ€“3 Lanies are taking part in a recycling project with great enthusiasm. ๐ŸŒฑโ™ป๏ธ
Thank you to Ma'am Heilรฉtje le Roux Jnr. for leading the project in collaboration with the municipality. ๐Ÿ’š๐Ÿ’™

A fantastic opportunity to teach our young Lanies about the importance of recycling and caring for a cleaner environment!

Here are some photos of their artwork from the past 2โ€“3 weeks. ๐ŸŒโœจ

| PERSONEEL |Die Lanie-familie neem met waardering afskeid van Me. Bianca Grobler, Gr. 3E. ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›Al was jou tyd by Laerskoo...
28/08/2026

| PERSONEEL |

Die Lanie-familie neem met waardering afskeid van Me. Bianca Grobler, Gr. 3E. ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

Al was jou tyd by Laerskool Malelane kort, het jy diep spore getrap en โ€™n waardevolle bydrae gelewer. Dankie vir jou toewyding, harde werk en positiewe bydrae tot Gr. 3E en ons skoolgemeenskap.

Ons is dankbaar dat jy vir hierdie tyd deel van die Lanie-familie was en wens jou alles van die beste toe met die nuwe hoofstuk wat voorlรช. Mag dit gevul wees met groei, nuwe geleenthede en sukses! ๐ŸŒฟโœจ

Totsiens, Me. Grobler!
Dankie vir jou tyd, jou bydrae en die merk wat jy gelaat het. ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

Van die bestuur, personeel en leerders van Laerskool Malelane ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

~

The Lanie family says farewell with appreciation to Ma'am. Bianca Grobler, Grade 3E. ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

Although your time at Laerskool Malelane was short, you made a lasting impact and made a valuable contribution. Thank you for your dedication, hard work and positive contribution to Grade 3E and our school community.

We are grateful that you were part of the Lanie family during this time and wish you all the best for the new chapter ahead. May it be filled with growth, new opportunities and success! ๐ŸŒฟโœจ

Goodbye, Ms. Grobler!
Thank you for your time, your contribution and the mark you have left. ๐Ÿ’™๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

From the management, staff and learners of Laerskool Malelane ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

Address

Marula Street 32
Malelane
1320

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Malelane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share