27/05/2026
Ons Tuis Piet Potgieter se skoonmaakpersoneel het onlangs opleiding deur CAL College ontvang in beplanning, kontrole en spanwerk.
Ons is trots op elke personeellid wat aanhou groei en hul vaardighede ontwikkel om die beste moontlike diens en sorg te lewer.