18/08/2026
Onthou om vir die Lenteseminaar vir Afrikaansonderwysers te registreer wat op 4 September 2026 plaasvind!
Vanjaar se program sluit onder andere die volgende onderwerpe in:
- Taalvariasie tydens taalonderrig
- KI in die onderwys
- Die grafiese roman in die EAT-klaskamer
- Leesbevordering en kinderliteratuur in die Grondslagfase
- Stories wat saak maak: Plaaslike skrywers en die rol van Afrikaanse letterkunde in skole
Registrasies sluit op 25 Augustus 2026.
๐ Plek: Groenkloofkampus, Universiteit van Pretoria
๐ Skakel om te registeer: https://forms.gle/Wie2UQMRgrywSgXk6 (Vind ook die skakel om te registreer bo-aan ons Instagram-blad.)
โ๏ธ Navrae: [email protected]