Sol-Tech

Call Directions Website Contact the university

Sol-Tech Solidariteit het in 2006 die fakkel tot opleiding aangesteek en sy eie tegniese opleidingskollege op die been gebring.

Sol-Tech bied ʼn uitgebreide reeks kursusse in skaars vaardighede aan. Besigtig Sol-Tech se vakante poste, hier: https://sol-tech.co.za/

Word deel van die Sol-Tech span, doen aansoek vir die volgende vakante poste:Sol-Tech | Lektor: MeulmakerSol-Tech | Lekt...
23/10/2026

Word deel van die Sol-Tech span, doen aansoek vir die volgende vakante poste:

Sol-Tech | Lektor: Meulmaker
Sol-Tech | Lektor: Pas en Draai
Sol-Tech | Lektor: Outo-Elektrisiën
Ajani | Vaktoetsbeampte: Megatronika/Elektries/Meulmaker

Vir meer inligting, besoek gerus die sakel in ons bio.

Drie toekennings, een groot rede tot dankbaarheid!Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Sol-Tech vanjaar nie net...
22/10/2026

Drie toekennings, een groot rede tot dankbaarheid!

Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Sol-Tech vanjaar nie net met een nie, maar met drie toekennings in die Best of Pretoria -kompetisie weggestap het.

Die toekennings lyk soos volg:
🥇1ste plek: Beste tegniese beroepsopleidingskollege
🥇1ste plek: Beste rekenaaropleiding
🥈2de plek: Beste tersiêre opleidingsinstelling

Baie dankie aan elke ouer, student en personeellid vir julle ondersteuning en ‘n besonderse dank aan elkeen wat vir Sol-Tech gestem het, hierdie erkenning behoort aan ons almal!

Oorweeg jy ʼn nuwe loopbaan in Vroeëkinderjare ontwikkeling?  Sol-Tech se Vroeëkinderjare Ontwikkeling-kwalifikasie gee j...
21/10/2026

Oorweeg jy ʼn nuwe loopbaan in Vroeëkinderjare ontwikkeling?

Sol-Tech se Vroeëkinderjare Ontwikkeling-kwalifikasie gee jou die kennis, insig en praktiese vaardighede om met selfvertroue ‘n verskil in kinderontwikkeling te maak.

Aansoeke vir Januarie 2027 is reeds oop!

Vir meer inligting klik hier:
https://sol-tech.co.za/vroeekinderjare-ontwikkeling/

20/10/2026

Sterk vennootskappe bou aan ’n sterker toekoms.

Die Sol-Tech Skenkingsfonds bring mense en organisasies bymekaar met ’n gemeenskaplike doel: om die volgende generasie ambagslui te help ontwikkel.

Kontak ons vandag nog by [email protected].

Toe Duan Naudé in Januarie 2022 by Sol-Tech begin studeer het, het hy ’n duidelike doel gehad: om ’n gekwalifiseerde ele...
19/10/2026

Toe Duan Naudé in Januarie 2022 by Sol-Tech begin studeer het, het hy ’n duidelike doel gehad: om ’n gekwalifiseerde elektrisiën te word en uiteindelik sy Rooi Seël te verwerf. Hy sou egter later op ’n besondere manier na die plek terugkeer waar sy loopbaan begin het – nie meer as student nie, maar as gekwalifiseerde vakman wat met sy eie handewerk aan Sol-Tech se uitbreiding gehelp bou het.

Om die volledige artikel te lees, klik hier.

Toe Duan Naudé in Januarie 2022 by Sol-Tech begin studeer het, het hy ’n duidelike doel gehad: om ’n gekwalifiseerde elektrisiën te word en uiteindelik sy

16/10/2026

Die laaste promoveringsplegtigheid van 2026 was ’n viering van groei, toewyding en nuwe moontlikhede.

Baie geluk aan elke student wat na die volgende fase van hul opleiding gevorder het.

Jou toekoms wag, gryp hom aan!

Promoveringsplegtigheid in foto’sDaar is min dinge so besonders soos om die resultate van harde werk te sien.By ons vier...
15/10/2026

Promoveringsplegtigheid in foto’s

Daar is min dinge so besonders soos om die resultate van harde werk te sien.

By ons vierde promoveringsplegtigheid vir 2026 het 105 studente ’n belangrike mylpaal in hul opleiding bereik. Agter elkeen se prestasie lê ure se leer, praktiese werk en vasbyt.

Baie geluk!

‘n Sol-Tech-student is:Iemand wat met ’n glimlag opdaag.Wat ’n hand bysit sonder om twee keer te dink.Wat met geesdrif l...
15/10/2026

‘n Sol-Tech-student is:

Iemand wat met ’n glimlag opdaag.
Wat ’n hand bysit sonder om twee keer te dink.
Wat met geesdrif leer en met oorgawe werk.
Wat vaardighede aanleer, uitdagings aanpak
en die lewe voluit leef.

Gelukkige wêreldstudentedag aan ons raakvat studente!

13/10/2026

Is jy opsoek is na ‘n betekenisvolle beroep waarin jy jou passie vir jong kinders kan uitleef?

Dan is ons Vroeëkinderjare Ontwikkeling-kwalifikasie vir jou.

Aansoeke vir Januarie 2027 is reeds oop!

Vir meer inligting, klik hier:
https://sol-tech.co.za/vroeekinderjare-ontwikkeling/

Address

16 Duinlewerikstraat, Monumentpark X15
Pretoria
0019

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27123729900

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sol-Tech posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Sol-Tech:

Share