19/08/2026
Ons en die ander: Waarom ons gelowe verskil
Hoe d**k ons as Christene oor mense met ander gelowe? En hoe kan ons mense met ander geloofsoortuigings benader?
Op 17 September 2026 nooi ons jou uit om saam met prof. Jaco Beyers van die Departement Religie hieroor te besin en in gesprek te tree.
Kom d**k saam oor hoe ons verskille in geloof beter kan verstaan en hoe dit ons benadering tot “die ander” kan vorm.
Skakel in en wees deel van die gesprek!
Kliek op hierdie skakel om te registreer: https://qkt.io/hATnoV