Sonop Christelike Tehuis

Call Directions Website Contact the university

Sonop Christelike Tehuis Sonop Christelike tehuis is 'n koshuis wat 150 Afrikaans en Engels sprekende manstudente van die Universiteit van Pretoria huisves.

22/10/2026

Drom Toer 2026

'n Terugflits van hoe hard die manne trap vir Ringerstraat Kinderhuis !

Drom Toer 2026Hoe die manne elke dag op die regte manier begin voordat hulle trap.
20/10/2026

Drom Toer 2026

Hoe die manne elke dag op die regte manier begin voordat hulle trap.

15/10/2026

Drom Toer 2026

Wat dit is, waarheen ons gaan en vir wie ons ry.

Sonop Wimblegin 2026 🎾Sien julle 2 Okt !
28/09/2026

Sonop Wimblegin 2026 🎾

Sien julle 2 Okt !

Feesjaar Pa en seun suksesvol !
23/09/2026

Feesjaar Pa en seun suksesvol !

16/09/2026

Klubhuis kuier , Nonnie kos , rolbal en Bulle teen All Blacks op Loftus ✅

11/09/2026

Dis een ding om oor Sonop Sêr te gesels… maar dis ’n heel ander ding wanneer hulle begin sing!

Die manne het vandag regstreeks op Wat’s Luus kom wys presies hoekom hulle een van die groepe is om dop te hou.

’n Lekker Afrikaanse medley met musiek van Zaan Sonnekus, Spoegwolf, Van der Aven en Francois van Coke, alles saamgeweef in daardie unieke Sonop-klank.

Sit terug, draai die volume op en luister hoe klink Afrikaans wanneer twintig stemme een word. 🇿🇦🎶

Sterkte aan al die finaliste wat môre deelneem aan die Atterbury Trust Acappella-finaal! Gaan maak daardie laaste note tel.

Sonop word 110 , kry jou kaartjies nou !!!Link in bio !
10/09/2026

Sonop word 110 , kry jou kaartjies nou !!!

Link in bio !

Goedkoopste naweek van die jaar - Pa en seun .
09/09/2026

Goedkoopste naweek van die jaar - Pa en seun .

Address

93 Murray Street, Brooklyn
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonop Christelike Tehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Sonop Christelike Tehuis:

Shortcuts

Share