Fortidus Losieshuis

Fortidus Losieshuis Fortidus Losieshuis is ’n geborge woning vir ernstige studente of jong werkendes weg van die huis af. R3750 per maand. Op busroete na bogenoemde. Rook is verbode.

Die huis bied ruim, netjiese kamers met groot ingeboude kaste. Huurders het gebruik van 2 x gemeenskaplike kombuise, ‘n groot leefruimarea met DSTV. Huur sluit in weeklikse wasgoed en skoonmaak diens, veilige onderdak-parkering en uncapped WIFI. Water en elektrisiteit ook ingesluit by huur. Meubelment is beskikbaar - kamers toegerus met bed, bedkassie, lessenaar en stoel. Naby Universiteit van Pre

toria, Hatfield, Gautrein Stasie, Brooklyn, besighede, mediese dienste en loopafstand van winkels en gym. Christelike waardes ’n voorkeur. Streng huisreëls geld!!!! Drankmisbruik word nie geduld nie. . Kontak/wapp 0827943158 vir afspraak/aansoek.

Address

Queenswood
Pretoria
0084

Telephone

0827943158

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fortidus Losieshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share