04/09/2026
Daar is slegs 2 weke oor om aansoek te doen vir ons volgende gratis skrywerswerkswinkel, Kimberley tot KwaNojoli, in samewerking met die Sol Plaatje Universiteit, aangebied word. Ons is op soek na nuwe en vars skrywerstemme in Afrikaans!
Dien een van die volgende in saam met 'n kort skrywerbio en volledige kontakbesonderhede teen 18 September 2026 by [email protected]
- Vyf gedigte
- ’n Kortverhaal (+- 2000 woorde)
- ’n Hoofstuk uit ’n roman
- ’n Dramateks
Lees oor ons vorige skrywerswerkswinkels op ons blog, Paulet House Stories: https://paulethousestories.jgf.org.za/cape-to-kwanojoli-a-three-day-creative-writing-workshop/
Na 'n uiters suksesvolle gratis werkswinkels wat die Jakes Gerwel Stigting in Kaapstad en Gqeberha aangebied het, kondig ons met trots aan dat ons volgende werkswinkel in Kimberley, in samewerking met die Sol Plaatje Universiteit, aangebied word. Ons is op soek na nuwe en vars skrywerstemme in Afrikaans! Doen vandag nog aansoek!
Dien een van die volgende in saam met 'n kort skrywerbio en volledige kontakbesonderhede teen 18 September 2026 by [email protected]
- Vyf gedigte
- ’n Kortverhaal (+- 2000 woorde)
- ’n Hoofstuk uit ’n roman
- ’n Dramateks