Picassies Art Classes

  • Home
  • Picassies Art Classes
Call Directions Website Contact the university

Picassies Art Classes Kids Art Classes 🎨
Sparking creativity in 5-13 year olds! Fun, hands-on art sessions. Book your spot! ✨

06/08/2026

Kunsklasse vol kleur, pret, tegniek en kreatiwiteit vir kinders van 5–13 jaar!

Julie-vakansie Kuns program vir kinders 5-13 jaar. 🫟Hiers n ‘sneak-peak’ van wat ons elke dag gaan doen. 🎨Kontak my geru...
17/06/2026

Julie-vakansie Kuns program vir kinders 5-13 jaar. 🫟

Hiers n ‘sneak-peak’ van wat ons elke dag gaan doen. 🎨

Kontak my gerus om jou kind se plek te verseker

Hoe weet mens hierdie is die moeite werd?  Hoor bietjie wat sê die ouers....
22/01/2026

Hoe weet mens hierdie is die moeite werd? Hoor bietjie wat sê die ouers....

17/01/2026

Jou kind se oë sprankel met trots… 🤩

Dis wat wag by Picassies in 2026! 🌟

Picassies kunsskool bestaan al van 2013 af in Potch en in Somerset Wes. Ons het hope ondervinging opgedoen oor die jare om aan jou kind die heel beste kuns ontwikkeling moontlik te gee!

Kreatiwiteit, vriende, selfvertroue – bring jou kind om self te kom kyk en skep. Eerste toetsles gratis.

Geen registrasiefooi vir 2026. 🎉

Beperkte plekke!
Kontak Elisma by 079 085 5216

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Picassies Art Classes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Picassies Art Classes:

Shortcuts

  • Want your university to be the top-listed university?

Share