24/08/2026
βππΌ βπ£π ππππ₯
This yearβs CSE project took us to Ikageng in Potchefstroom where we worked to repaint and renovate parts of the school and playground. Thanks to our CSE HC and his committee we could make an impact at the school and try make a difference in something bigger than ourselves. This yearβs progress on the project can be seen as a huge success, CSE Jys Perd. β€οΈπ
[β’]
Hierdie jaar se CSE-projek het ons na Ikageng in Potchefstroom geneem waar ons gewerk het om dele van die skool en speelgrond oor te verf en op te knap. Danksy ons CSE-hoofvakleier en sy komitee kon ons 'n impak by die skool maak en probeer om 'n verskil te maak in iets groter as onsself. Hierdie jaar se vordering met die projek kan as 'n groot sukses beskou word, CSE Jys Perd. β€οΈπ
[β’]
Kgatelopele ya monongwaga mo porojekeng eno e ka bonwa e le katlego e kgolo, CSE Jys Perd. β€οΈπ π
IT TAKES A VILLAGE(R)
βππππ£π€ βππππ£π€! ππ